Deng Xiaoping

Deng Xiaoping

Deng Xiaoping (Guang'an, 22 Augustus 1904 - Beijing, 19 Februarie 1997) was 'n Chinese staatsman en leier. Tydens sy bewind het die land sterk ekonomiese groei beleef, hoewel daar ook baie ongelykheid en 'n groeiende gaping tussen ryk en arm was.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search